Soetveld Boerdery Eloff Boerdery
Home Location History Lodge Game Ranching Hunting
 

Soetveld Boerdery in die Limpopo Provinsie bestaan reeds sedert Januarie 1910. Ons grootoupa JF (Radikoffie) Janse van Rensburg het die plaas Groenepunt daardie jaar in die destydse Transvaal gekoop.

Die huidige Eloff gesin is reeds die 4de en 5de geslag rentmeesters van hierdie lieflike deel van God se skepping. Ons is verbind tot die verantwoordelike ontwikkeling van die plaas en sy mense tot voordeel van die hele gemeenskap.

Our family are committed to be worthy stewards of the beautiful portion of God’s creation entrusted to us. We will endeavour to meet our calling through sustainable farming practices to the benefit of all our stakeholders.

Eloff Boerdery
 
Soetveld Boerdery
Kontak / Contact: dot Frits Eloff: +27 82 856 6272; fceloff@mweb.co.za dot Ida Eloff: +27 83 228 9755; ida@soetveld.co.za
iOrbis Systems
Web & Multimedia
© 2012-2016. All rights reserved